|
Korting vir vroeë of op tyd betaling beloop 10% ; 5% en 2.5%. Dit klop rente wat u kan kry of wat u betaal op oortrokke fasiliteit loshande!
Omni-Doppie. Dit is Alternative Structures se splinternuwe Geregistreerde Ontwerp merker.
Die Gepatenteerde rand is ontwerp om makliker vas te slaan met minder energie verbruik. Ons dink so baie van hierdie produk dat selfs die naam geregistreer is. Toets dit gerus en u sal die verskil duidelik sien.
Ervaring
- Een van die huidige kleiner behandelaars wil graag sy besigheid staak en deel word van 'n groter Behandelingsaanleg. Hy het meer as 10 jaar ervaring van die bestuur, beheer van kwaliteit en ook bemarking van beide Kreosoot en CCA Behandelde pale. Kontak my asb sodat ek u inligting vir hom kan gee.
In Portugal
het ek waargeneem dat baie min telefoonlyne en geen elektriese verspreiding gedoen word met houtpale! Dit is meesal net betonpale. Langs die paaie het ek ook gesien dat skramreëlings op staalpype staan. Dus kan hout vervang word!!
Produktelys - Kyk na ons “Products” bladsye vir beslrywings van ons omvattende produkreeks.
Kontak my asb met u interessante staaltjies of inligting wat u met u kollega's wil deel.
|