|
Baie Dankie!!! Aan ons kliënte wat altyd vriendelik is, hulle rekeninge op datum hou (ekstra dankie daarvoor!) en wat ons so vriendelik ontvang op ons besoeke.
Orkaan Lothar
het op 26 Desember 1999 Frankryk & Duitsland getref en 500,000 hektaar kommersiële plantasie beskadig. Winde van tot 200km/u het 300 miljoen bome (140 miljoen m³ hout) omgewaai. Om die markte te beskerm word van die hout geberg en nat gehou.
Bron: Wood SA - April 2001 Asseblief!! Kontak my met u interessante staaltjies of inligting wat u met u kollega's wil deel.
|