|
www.altstructures.co.za
- Dankie vir u besoek aan ons totaal her-ontwerpte webwerf met nuttige inligting, pryslys en skakels na ander organisasies in ons bedryf. U is welkom om u eie of 'n toepaslike webwerf te koppel aan ons werf. Die eenmalige koste vir die koppeling is sowat R250 (koste vir die werk).
Baie geluk
aan SAWPA en spesifiek Mnr Angus Currie by name, vir die reuse poging wat daartoe gelei het dat behandeling van pale - struktureel & ander - onder nuwe wetgewing beheer word.
Omni-Doppie. Word reeds deur 'n hele paar aanlegte gebruik. Hulle hou van die sterk rand wat nie ombuig nie en stewig vassit. Verder vertoon dit mooi en uniek.
 |
Suid-Afrikaanse Grasdekkersvereniging - 'n jong organisasie wat in belang van die Grasdekkers en die Publiek gestig is. Sluit asb.
aan, ons het belanghebbende groepe nodig. Besoek ons op www.sa-thatchers.co.za - daar is baie nuttige inligting, 'n lys van lede en alle beskikbare spesifikasies.
Nuuswaardigheid!! Kontak my asb met u interessante staaltjies of inligting wat u met u kollega's wil deel.
Rondo-Grip Dit lyk goed en werk goed!
 Rondo-Grip 90 and RG-I35 op Eskompale
|